From: Ueckermann, Frikkie Sent: Monday, 11 November 2019 11:53 To: Gert Vermeulen Subject: Thailand   Hallo Gert Hoop dit gaan goed? Ons is darem veilig terug in Nelspruit na ons Thailand vakansie. Ek wil net graag vir jou dankie sê vir al jou reelings. Alles het 100% verloop en die akkomodasie opsies  was baie goed.…

Read More