Bali Combo Review
27 Jul 2026 Bali Combo Review
From: Elani Bosman
Sent: 22 July 2026
To: Getaway Africa
Subject: Bali Combo Review
Ons onlangse vakansie na Bali was ongelooflik!
Baie dankie aan Getaway Africa vir die uitstekende beplanning en professionele diens.
Alles was perfek gereël, en hulle was deurentyd net ‘n oproep ver indien ons hulp nodig gehad het.
Ons kon ontspan en elke oomblik geniet. Ons is baie tevrede met die diens wat ons ontvang het en sal Getaway Africa én ‘n Bali-vakansie beslis aan enige reisiger aanbeveel!
—
Elani, Leandri en Frieda










