Belinda Viljoen Mauritius Review
29 Jul 2026 Belinda Viljoen Mauritius Review
From: Belinda Viljoen
Sent: 16 July 2026
To: Getaway Africa
Subject: Mauritius Review
More Annelie
Ons Mauritius vakansie was baie lekker gewees, dankie! Alles het vlot verloop, die tyd was net te vinnig verby.
Die Hotel was uitstekend en diens was regtig baie goed.
Ons het ‘n paar outings gereel wat summertimes kom doen het en hulle diens was ook baie goed gewees, ons heeltyd updates op whatsapp gestuur.
Sal graag weer Mauritius besoek.
Baie dankie vir alles en dat jy elke vakansie vir ons so fantasies en professioneel hanteer.
Lekker dag vir jou
—
Belinda Viljoen


