Skip to content

Bali – Beverley Bierman – July 2019

22 Jul 2019 Bali – Beverley Bierman – July 2019

From: Beverley Bierman
Sent: 22 July 2019 12:48 PM
To: Annelie Vermeulen
Subject: Baie baie dankie

 

Hi Annelie

Sjoe, so waar begin ‘n mens om dankie te se … nie net vir al jou geduld met my voor die trip … maar so ook die volle beplanning van ‘n trip uit die hemel uit, ook jou 100% vriendelikheid en professionalisme met ons hele vakansie se beplanning.  Ek het nie woorde nie.  Bali was stunning, so ook was die plekke awesome waarin jy ons bespreek het.

Ek sal voorwaar jou vir enige een voorstel wat beplan om Bali heen te gaan. 

Baie baie dankie vir als.

Mooi dag.

Groete

Bev

Special
Specials

Receive our specials

Receive our specials

Scroll To Top