Dankie vir die mooiste vakansie ooit 🌴✈️

11 Nov 2025 Dankie vir die mooiste vakansie ooit 🌴✈️

From: Michelle Luce
Sent: 15 September 2025
To: Getaway Africa
Subject:Β Bali & Lombok Vakansie

Liewe Annelie,

Ek wou net sΓͺ – ons Bali en Lombok vakansie was absoluut die beste van my lewe! Elke oomblik was ‘n fees, en ek het dit verskriklik geniet. Die beplanning was fenomenaal – jy het alles so glad laat verloop dat ek net kon ontspan en geniet. Dis een van daardie onvergeetlike ervarings wat ek vir altyd sal koester.

Ek wil jou en jou agentskap baie bedank – julle diens was regtig hands down amazing. Ek sal definitief weer van julle gebruik maak vir toekomstige reise. Ons beplan alreeds ‘n avontuur na ViΓ«tnam in vroeΓ« 2027, en ek sal beslis weer na jou toe terugkom vir hulp.

O, en net ‘n grappie – daardie 1.5 uur oordrag in Singapore na Bali was ‘n bietjie van ‘n β€œamper hardloop na die hek” situasie πŸ˜„ – maar ons het dit gemaak!

Baie dankie vir alles, en ek sien uit na ons volgende reis saam!

Groete

β€”

MichelleΒ 

Special
Specials

Receive our specials

Receive our specials