Skip to content

India Golden Triangle

22 Nov 2018 India Golden Triangle

From: Annalie Eybers
Sent: 02 July 2018 03:53 PM
To: Annelie Vermeulen
Subject: Indie toer Annalie Eybers

Hallo Annelie

Net om jou te laat weet dat ons toer fantasties was.

Die reisagentskap was ongelooflik professioneel.

Ons het gevoel dat ons die drywer ‘n baie groot fooi moet gee. Hy was eenvoudig fantasties.

Mens kan dalk in die toekoms toeriste waarsku dat mens heelwat geld moet saamvat vir fooitjies.

Dankie vir ‘n wonderlike toer. Dit is werklik ‘n ongelooflike ondervinding.

Ek sal julle beslis weer kontak vir toekomstige reise.

Mooi bly

Annalie Eybers

Special
Specials

Receive our specials

Receive our specials

Scroll To Top