Mauritius Huweliksherdenking

12 Aug 2024 Mauritius Huweliksherdenking

From: Wiehahn & Martha Victor
Sent: 12 July 2024
To: Getaway Africa
Subject: Mauritius Huweliksherdenking

Middag

Ek wil van ons ondervinding te Beachcomber Le Victoria op Mauritius vertel.
Ons ons en ons kinders (8 persone) het van 3 – 9Julie 2024 ons 50ste huweliksherdenking daar gaan vier.

Ek moet Getaway Africa komplimenteer, hul reëling en ophoogte hou van elke tydraam en veranderinge was baie goed.

Ons verblyf by die Beachcomber Le Victoria was uitstekend.
Hul diens was puik.
Al hul personeel was te alle tye vriendelik en hulvaardig.

Net 2 punte wat ek wil uitlig :

  1. Ek sal hulle graag wil leer vis bak
  2. Ek sal dit baie sterk aanbeveel dat ñ persoon wat soontoe gaan, ‘all inclusive’ neem. Daarsonder sou dit maar baie duur uitgewerk het.

Dankie vir puik diens.

Wiehahn & Martha Victor

Special
Specials

Receive our specials

Receive our specials