Skip to content

Mauritius – Madeleine – March 2019

28 Mar 2019 Mauritius – Madeleine – March 2019

From: Marius
Sent: 26 March 2019 08:44 AM
To: Annelie Vermeulen
Subject: RE: Terugvoer oor Mauritius

Hi Annelie

Hulle het dit baie geniet, was baie beindruk met die Hotel ( Victoria Beachcomber)  en die ligging daarvan.

Air Mauritius het verlede Vrydag middag met Adri self gepraat en kon hulle die Saterdag oggend vroeg vir hulle help met sitplekke wat haar man kon akkommodeer.

Marius sê net dit was baie baie warm gewees, maar overall het hulle dit geniet.

Baie dankie vir al jou geduld en moeite met hierdie trip ek waardeer dit ongelooflik baie.

Baie dankie ek waardeer,

Groete / Kind regards

Madeleine

Special
Specials

Receive our specials

Receive our specials

Scroll To Top