Skip to content

MSC Caribbean Cruise – Mariana Steyn – April 2019

26 May 2019 MSC Caribbean Cruise – Mariana Steyn – April 2019

From: Mariana Steyn 
Sent: 03 May 2019 12:36 PM
To: Annelie Vermeulen
Subject: Caribbean Cruise

Hi daar, hoop dit gaan goed.

Wil net weer vir jou baie dankie sê vir al jou moeite & geduld met ons reisreëlings & verblyf. Alles het goed uitgewerk & ons was veral mal oor Casa Victoria Orchid Hotel in Miami. Die ligging van die Hotel is perfek & ons het gehou van die Spaanse invloed van die omliggende restaurante & die buzz saans. Dit was ook lekker stapafstand van South Beach, waar ons heerlik geswem het.

Ons het regtig so n luilekker cruise gehad. Die eilande  is almal so pragtig en heerlik geswem in die lekker warm see. Die see is ook die pragtigste blou en groen  kleure. Ons het regtig net sightseeing gedoen, geeet, cocktails gedrink en geslaap. Perfekte vakansie. J

Geniet die naweek. Xxx

Mariana

Special
Specials

Receive our specials

Receive our specials

Scroll To Top