MSC Cruise from Venice Review
09 Oct 2023 MSC Cruise from Venice Review
From: Barbara Du Plessis
Sent: 06 October 2023
To: Getaway Africa
Subject: MSC Cruise from Venice
Hallo Annelie
Hoop dit gaan goed, sien jy op pad na n safari toe… Lekker!
Baie dankie vir al jou reelings met ons toer en dat ek duisend vrae kon vra en jy altyd vinnig geantwoond. Verlowing was groot surprise!
Ons Trip was wonderlik gewees. Ons het amazing plekke gesien. Ek kon my verkyk na alles. En als is so mooi. Montenegro was stunning gewees. Venice was besig, duisende mense. Die mooiste geboue en kerke en al daai bruggies het ons voete seer gemaak. (van al die stap). Ons het sonopkoms gesien en afgaan, nooit laat gele nie. Excursions was nice, bietjie meer van die klein dorpies gesien, rondgestap in elke plek en toe terug boot toe waar ons op sundeck met cocktails ontspan het. Was regdig WOW gewees!
MSC was langer as 2 ure delayed in Venice met ons terugkoms. Niks probleme opgetel nie. Vind net customs se mense is nie vriendelik nie. Sal beslis weer n boot vakansie doen, mens sien so baie mooi plekkies.
Vind net my voete by huis dan sal ek paar fotos stuur.
Geniet jou safari.
Xx
—
Barbara