Skip to content

Thailand – Frikkie Ueckermann – October 2019

12 Nov 2019 Thailand – Frikkie Ueckermann – October 2019

From: Ueckermann, Frikkie
Sent: Monday, 11 November 2019 11:53
To: Gert Vermeulen
Subject: Thailand

 

Hallo Gert

Hoop dit gaan goed?

Ons is darem veilig terug in Nelspruit na ons Thailand vakansie. Ek wil net graag vir jou dankie sê vir al jou reelings. Alles het 100% verloop en die akkomodasie opsies  was baie goed. Nou weet ek waarheen om te gaan as ons weer besluit op Thailand. Ons het dit baie geniet, goed uitgerus maar ek glo nie ek sal weer Bangkok toe gaan nie. Daai stad net te besig vir my.

Jou diens aan ons was uitstaande en sal ek baie beslis weer van jou dienste gebruik maak. Alles wat moes gereel geword het was gedoen en dit kon nie sonder jou insette gebeur het nie.

Weereens dankie en sal ek soveel mense as moontlik na jou toe verwys.

Baie groete

Frikkie

Special
Specials

Receive our specials

Receive our specials

Scroll To Top