Thailand Group Holiday Feedback
08 May 2025 Thailand Group Holiday Feedback
From: Engela Bird
Sent: 17 January 2025
To: Getaway Africa
Subject: Thailand Group Holiday Feedback
Hi Annelie
Alles het seepglad verloop, baie baie dankie! Ons het ‘n fees gehad!
Die reelings was presies soos die itinerary en die hotel in Phuket en Dubai was awesome.
Van ons kant af, ‘n baie groot dankie vir al jou reelings en geduld – ek kan net dink hoe deurmekaar dis moes gevoel het op stadiums omdat ons so groot groep was😊
As die begroting dit toelaat is ek seker jy gaan weer van ons hoor.
Mooi bly en baie groete!
—
Engela Bird