Skip to content

Thailand

22 Nov 2018 Thailand

From: Christa.Robbertze@glencore.co.za
Sent: 07 May 2018 09:58 AM
To: Annelie Vermeulen
Subject: RE: Thailand Vakansie

Annelie,

Jy is die beste!!!!

Hierdie was werkilik n onvergeetlike vakansie.   Ek wil vir jou baie dankie se vir al die reelings en n goed beplande Thailand trippie.

 Jy loop voorwaar die ekstra myl om dit n onvergeetlike ervaring te maak.

Van my en Kobus se kant af – baie baie dankie.

Groete

Christa Robbertze

Special
Specials

Receive our specials

Receive our specials

Scroll To Top