Vone Mauritius Honeymoon Feedback
07 Jan 2025 Vone Mauritius Honeymoon Feedback
From: Vone Lourens
Sent: 26 November 2024
To: Getaway Africa
Subject: Mauritius Honeymoon Feedback
Hi Annelie
Dit was fantasties gewees! Ons het so lekker honeymoon gehou. Dankie dat jy al die reëlings en travel so maklik gemaak het. Ons sal beslis weer deur julle werk.
Ek heg vir jou ‘n paar fotos aan.
Vriendelike groete
—
Voné Lourens